Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Net glimlag

Net glimlag
 
2008-01-10


EK word herhaaldelik gepla deur kamstige kar-wagte wat op my af storm as ek by ’n supermark in die Paarlse Hoofstraat stilhou.

Onlangs het ek stilgehou voor die gebou en ek het een van dié persone wat my besope genader het, geïgnoreer en by die winkel ingegaan.

Toe ek terugkom by my motor was daar ’n lang krapmerk aan my deur.

Wat staan die publiek te doen teen ’n herhaling hiervan?

’n Vriendin kom egter met ’n oplossing vorendag - glimlag vriendelik vir die persoon en met jou terugkoms na jou voertuig, klim jy eenvoudig in en ry weg.

Ontstoke




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za