Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Youth - Jeug

Youth - Jeug


Gasheer vir stoei
2011-09-22

DIE Boland Stoeivereniging is die gasheer vir die SA kus-stoeikampioenskappe (23 September) en die SA streekkampioenskappe (24 September) wat hierdie naweek in die Paarl aangebied word. Dit vind plaas by die Mbekweni Community Sport Centre.
 
Read More...

Show-jumping inter-schools at Evergreen
2011-09-22

Evergreen Stable is hosting the 10th annual Inter-Schools Dressage and Show Jumping Show on the weekend of 24 and 25 September.
 
Read More...

Met 'n groot glimlag vorentoe
2011-09-15

OP die oog af lyk Danielle Booysen soos enige ander meisie wat opgewonde is oor die verrassings wat op haar wag vir haar tiende verjaarsdag.
 
Read More...

Wiese uit sy nate oor oorsese toer
2011-09-15

"EK voel baie gelukkig dat ek my land sal verteenwoordig. Dit is die eerste keer dat ek in ’n vliegtuig sal vlieg en oorsee gaan,” sê die oorstelpte 16-jarige Chantley Wiese, die Suid-Afrikaanse karate katakampioen wat in Oktober in Maleisië aan die WKF Junior en onder-21 karatewêreldkampioenskappe gaan deelneem.
 
Read More...

Boishaai gesels saam met grotes
2011-09-01

ALHOEWEL die eerste rugbyspan van Hoër Jongenskool Paarl nie vanjaar die septer in die interskole kon swaai nie, het hulle weer eens bewys dat hulle met die bestes in Suid-Afrika kan saamgesels toe hulle Saterdag in die Burger se skolekompetisie vir groot skole vir Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal met 24-13 huis toe gestuur het.
 
Read More...

Paarl Juniors hit five
2011-09-01

THE Paarl Soccer Club u.18’s scored five goals on Saturday against Lynedoch of Stellenbosch to win the match 5-1.
 
Read More...

Sixteen teams in soccer tournament
2011-09-01

THE annual Boland Build-it soccer tournament is to take place in Mbekweni on 17 September.
 
Read More...

Alexa skrik nie vir 300 doele nie
2011-08-25

VANJAAR se hoofdogter van Laerskool Gimnasium en hul o.13A-netbalkaptein, Alexa Haasbroek, raak elke dag met netbaloefening maklik 300 doele baas en dan kry sy boonop nog tyd om ook in verskeie ander sportsoorte uit te blink. Sy is Augustus se Let’s Play/Paarl Post sportster.
 
Read More...

Gemengde welslae vir Hugenote in interskole
2011-08-25

DAAR was die afgelope naweek gemengde welslae vir Hugenote Hoërskool van Wellington in hul jaarlikse interskole wat teen Hoërskool Swartland plaasgevind het.
 
Read More...

Gelykopuitslag in PJ/NP derby
2011-08-25

DIE o.19A-rugbyspanne van Noorder-Paarl Hoërskool en Paulus Joubert Sekondêr het Saterdag op die Faurestraat-stadion verwoed probeer om die septer te swaai, maar op die ou einde moes hulle maar tevrede wees met ’n gelykopuitslag van 3 elk.
 
Read More...

GEKROON. Thakera Truskey (middel) is tydens Charleston Hill Primêr se Mej. CHP-skoonheidskompetisie aangewys as die junior wenner. Saam met haar pronk haar prinsesse, Emihle Twala (regs) en Ashrowita Shah.
 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za