Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Sport

Sport


Kavaliers moet momentum gebruik
2011-09-22

DIE momentum van die Regent Boland Kavaliers die afgelope seisoen en die hope drieë vir hulle in vanjaar se Curriebeker eerste divisie-kompetisie, sal dalk die regte motiveringsdoepa wees om môremiddag die OP Kings van hulle rugbytroontjie af te stoot.
 
Read More...

Sewes-aksie begin reeds môre
2011-09-22

DIE Paarl AC Rottweiler Erfenisdag sewe-aan-’n-kant-rugbytoernooi skop reeds op 23 September af met die eerste wedstryd wat reeds om 18:00 by die Dal Josafat-stadion begin.
 
Read More...

Baie visse uitgetrek
2011-09-22

’n TOTAAL van 154 karpe met ’n gesamentlike gewig van 229 kg is gedurende die 8ste klubkompetisie van die Paarl Varswater Hengelklub uitgetrek. Dié kompetisie het verlede Saterdag by die Paarldam plaasgevind.
 
Read More...

Standards koning
2011-09-22

IN ’n aanskoulike hoëtempo-wedstryd verlede Saterdag het Young Standards vir Simondium met 48-17 verslaan. Met dié oorwinning het hulle verseker dat hulle aan die Paarlstreek se uitkloptoernooi gaan deelneem.
 
Read More...

Last shot at gun run
2011-09-22

THE entry deadline for this year’s OUTsurance 94.5 Kfm Gun Run halfmarathon and 10 km is around the corner and those wanting to take part have until tomorrow (Friday 23 September) to do so, as no late entries will be taken after this date.
 
Read More...

Entries open for local MTB race
2011-09-22

WHETHER you are a hardcore mountain- biker or a novice trail runner, the fourth Buffet Olive Mountain-bike Classic and the new trail run on 29 and 30 October has something for everyone.
 
Read More...

Wedvlug-duiwe
2011-09-22

Daljosaphat Homing Society

17 September – Victoria-Wes 
Read More...

Sportdagboek
2011-09-22

KRIEKET

* Paarl-krieketklub se oefeninge vind tans plaas te Parys-sportgronde op Dinsdae en Donderdae vanaf 17:00 
Read More...

Blues bly die gunsteling
2011-09-15

DIE stryd om die Paarl-rugbystreekligatitel stuur op ’n spannende einde af. Blues is in die binnebaan aangesien hulle met nog twee wedstryde oor teen onderskeidelik Violets en Paarl United, slegs vier punte moet kry om ’n onaanvegbare voorsprong op te bou.
 
Read More...

Só ry die boere sit-sit so
2011-09-15

BOKSPRINGENDE bulle uit die Agter-Paarl gaan van die hoofrolspelers wees op die eerste amptelike rodeo in die Wes-Kaap wat Saterdag 1 Oktober op Malmesbury gehou word.
 
Read More...

GOUD. PW Basson (28) van die Paarl-kanoklub het onlangs tydens die Afrika-spele wat in Mosambiek gehou is, ’n goue medalje in die K2 1000 m-wedvaart verower. Sy spanmaat was Gavin White van die Century City-kanoklub in Kaapstad. Basson, wat vir die afgelope twee jaar spesialiseer in snelroei, spandeer so veel moontlik tyd op die water om moontlik vir die 2012 Olimpiese Spele wat in Londen gehou word, te kwalifiseer. Dié twee se vinnigste tyd tydens die Afrika-spele was 3 min 27sek. Basson en White roei die afgelope jaar saam en is in die Protea-span opgeneem nadat hulle die SA proewe gewen het. Foto: Sieb Sieberhagen
 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za