Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Piekniek en musiek by die monument

Piekniek en musiek by die monument
 
2008-01-10


IS jy nog in die vakansiegees?

Pak ’n lekker mandjie en kom hou piekniek in die Taalmonument se pragtuine met ’n asemrowende uitsig oor die Drakensteinvallei.

Die monument is gedurende die somerseisoen elke dag oop van 08:00 tot 20:00.

Kom luister ook na akoestiese kitaarspel elke Saterdag en Sondag van 17:00 tot 18:00.

Toegang is R10 (R5 studente en R2 kinders).

Skakel 021-872-3441 vir meer besonderhede.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za