Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kavaliers storm die seisoen in

Kavaliers storm die seisoen in
 
2008-01-10


DIE Kavaliers speel Saterdag 19 Januarie ‘n vriendskaplike rugbywedstryd teen die Stormers op Boland-stadion, Wellington.

Kaartjies vir die wedstryd (R50 ingang na hoofpaviljoen, R30 slegs ingang, R10 kinders) is van Maandag af by Boland Rugby in Fonteinstraat, Wellington, en Pêrel Sport in Lady Greystraat en die Paarl Mall beskikbaar.

Die B-spanne draf om 16:30 op die veld, met die groot kanonne wat om 18:00 afskop.

Die volgende vriendskaplike wedstryd, Kavaliers teen die Blou Bulle, word op 26 Januarie in Wellington gespeel.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za