Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Krieket kry tweede kolfbeurt

Krieket kry tweede kolfbeurt
 
2008-01-10


DIE tweede helfte van die krieketseisoen open Saterdag met wedstryde van Paarl­ Oos, Young Peoples en Bergrivier.

Young Peoples pak Bergrivier op Daljosafatpark terwyl Peoples se tweede span op Wellington teen Bergrivier speel.

Die onoorwonne derde span het ’n loslootjie.

Sondag speel die eerste span in ’n derbywedstryd teen Paarl-Oos op New Orleans, terwyl die tweede spanne mekaar in Daljosafat pak.

Vir inligting oor Young Peoples, skakel Trevor Carl Davy by 082-497-3884.

Paarl-Oos GMT krieket se eerste span speel Saterdag weg teen Malmesbury.

Die tweede span speel tuis op New Orleans teen Malmesbury, terwyl die derde span teen Young Peoples te staan kom op Daljosafat stadion.

Sondag bied Paarl-Oos krieketklub ’n braai teen R15 per persoon op New Orleansvelde. Alle belangstellendes is welkom.

Paarl-Oos GMT krieketklub hou vanaand ’n inligtingsvergadering vir lede om 18:30 by die New Orleans klubhuis.

Vir meer inligting, skakel kapt Andrew Apollis by 862-5594.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za