DIE rugbyklub Young Peoples is reeds besig met die voorseisoense rugbyoefeninge te Daljosafat-stadion.
Spelers en voornemende spelers word gevra om die oefeninge by te woon, Maandae tot Donderdae om 18:00.
Alle o.20 spelers word ook versoek om by die oefenveld aan te meld.
Kontakpersone vir Young Peoples rugby is Jacques Heyns (084-207-2535), Colin Anderson (073-520-778) en Heinrich Nel (073-0840-378)