Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Bekende prediker besoek Wellington

Bekende prediker besoek Wellington
 
2008-01-17


DIE bekende prediker Garry Kieswetter besoek die NG Moedergemeente op Wellington van 19 tot 23 Januarie vir ’n reeks dienste.

Op Saterdag 19 Januarie om 09:00 is hy die spreker by ’n Manne-ontbyt te Provence onthaalsentrum, Wellington.

Kaartjies kos R80 en is beskikbaar by die kerkkantoor.

Sondag 20 Januarie lei hy die Gesinsdiens om 09:00 in die kerkgebou asook die Jeugdiens die aand om 19:00.

Die Maandag tot Woensdag lei hy die Week van Gebed elke aand om 19:00.

Almal is welkom om die geleenthede by te woon.

Vir ontbytkaartjies en navrae, skakel 021-873-1561.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za