Blues vergader
2008-01-17
DIE Lower Paarl Rugbyklub (Blues) se jaarvergadering vind eerskomende Maandagaand 19:30 plaas by die Little People kleuterskool in New Orleans. Blues se oefeninge gaan op Dinsdae en Donderdae om 18:00 op New Orleans rugbyvelde aangebied word. Kontak Adam Petersen by 021-862-4015 met enige vrae.
More
News
|