Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Hobo-dans op boeremusiek

Hobo-dans op boeremusiek
 
2008-01-17


DIE Boeremusiekgilde hou hul eerste dans vir die jaar op 1 Februarie om 20:00 by Noord-Eind Laerskool. Die tema vir die aand is “Hobo” dans.

Daar sal ’n prys wees vir die beste paartjie of individu.

Die Boeremusiekgilde is ook besig om ’n Maratho-musiekdag te beplan vir 8 Maart en soek moontlike stalletjiehouers.

Vir enige besprekings vir kaartjies vir die dans of vir stalletjies, skakel Ciceel Wentzel by 083-346-7083.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za