Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Opleiding vir matrikulante in radio

Opleiding vir matrikulante in radio
 
2008-01-17


IS jy ’n matrikulant wat verlede jaar klaar gemaak het met skool en niks gaan doen hierdie jaar (`n gap-jaar neem)?

Die plaaslike radiostasie, Radio KC, se opleidingsdepartement is opsoek na matrikulante wat tussen 2003 en 2007 gematrikuleer het, om opleiding te ontvang in verskeie aspekte van die radiowese.

Belangstellendes sal opleiding ontvang in aanbieding, tegniese aspekte van radio en verslaggewing.

Vir meer besonderhede, skakel Earl September by 082-409-8639.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za