Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Oudstudente-unie byeen

Oudstudente-unie byeen
 
2005-03-09


DIE Oudstudente-unie van Hoërskool Noorder-Paarl hou Vrydag 18 Maart om 19:30 sy jaarvergadering in die skoolsaal.

Die jaarverslae sal voorgehou en ’n nuwe bestuur gekies word. U insette oor die program vir die res van die jaar sal waardeer word.

Die doel van die Oudstudente-unie is om onder meer eenheid en kameraderie onder oudstudente te bevorder en die skool te help om opvoedkundige en sportgeriewe uit te bou en te verbeter.

Onmiddellik na afloop van die vergadering word alle oudstudente genooi na ’n bring-en-braai. Dit sal die geleentheid skep om weer gesellig te verkeer en bande met ou klasmaats op te tel.

Navrae by Albert Kulsen (082-454-7363), Roland Bastian (072-343-8851) of Basil Gabriels (083-655-7694).



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za