Veerpyl ope- kompetisie
2008-01-24
DIE Drakenstein Veerpylvereniging bied Saterdag om 14:00 ’n ope-kompetisie aan by die Ambagsvallei-sport kompleks in die Paarl. Inskrywings geskied vanaf 13:00 en kos R20 vir dubbel- en enkelskompetisies. Vir meer inligting kontak Mervyn by 082-315-5206.
More
News
|