Sport Telbord
2008-01-24
GHOLF * Paarl gholfklub: Vierbal-Stableford X J Hanekom, J Neethling, K Cupido en S Gabrielse (73); C Galliene, H Calitz, S Verdon en P Crous (73); J van Breda, I Kellerman, F Theron en R Nel (72); N van Rooyen, M Frost, M du Toit en A du Toit (72); H Visser, K Bouwer, P Pieters en A Kielblock (72). * Wellington gholfklub: Vierbal-beterbal X S Steyn en J Trollip (61); Barry Kearly en Carel de Bruyn (61); A Serdyn en E Serdyn (62); W Kitching en D Botha (63); F Steenkamp en D Barnard (64); K le Roux en M Retief (64). * Bergrivier gholfklub Enkel punte-kompetisie X G Reid (41); B Muller (40); C Nkomotse (40); A Hendricks (39). KRIEKET * Die Cape Cobras het afgereken met die Titans deur hulle met 6 paaltjies te klop op Bolandpark in die Paarl. * Paarl Gimnasium se o.19A-krieketspan het Saterdag die span van HSS Wynberg met 2 paaltjies geklop. * Landbouskool Boland se o.19A-krieketspan het Klein Nederburg met 8 lopies gewen. * In ’n taai wedstryd het Hoër Jongenskool Paarl se o.19A-krieketspan net-net afgereken met die span van New Orleans Sekondêr op Brugstraat.
More
News
|