Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


ATKV bied aan landwye Afrikaanse sangkompetisie

ATKV bied aan landwye Afrikaanse sangkompetisie
 
2008-01-24


DIE ATKV-tak Metronoom in die Tygerberg bied vanjaar weer die opwindende landwye Afrikaanse sangkompetisie, Bravura, aan op 29 Julie in Bellville.

Die kompetisie bied vier kategorieë waarvan drie gebaseer is op solosang vir leerders in verskillende ouderdomsgroepe (6- tot 9-jariges, 10- tot 14-jariges en 15 -tot 18-jariges).

Die vierde kategorie is ’n ope afdeling vir solosang vir volwasse persone 30 tot 55 jaar.

Vir meer inligting rondom die sangkompe­tisie eof inskrywingsvorms, bel die Bra­vura­-inligtings­lyn by 082­704-9196 tussen 08:00 en 12:00, of besoek webtuiste atkv.org.za.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za