Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Ondersteuning vir diabete

Ondersteuning vir diabete
 
2005-06-15


DIE Dis-Chem Diabetes Ondersteuning vergader weer op Woensdag 22 Junie om 19:00 in die Holy Trinity-saal, Hoofstraat, Paarl.

’n Praatjie oor “Verkoue en griep, arthritis en verwante siektes” word deur Marinda van Breda van Nativa aangebied.

Diabete word gevra om die “Diabetes Suid-Afrika” registrasievorm in te vul en by die vergadering in te handig. Vorms is beskikbaar by Dis-Chem.

Belangstellendes en nuwe diabete is welkom. Navrae by Pat Hayman, 872-7590.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za