Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kerk hou konferensie

Kerk hou konferensie
 
2005-03-09


DIE Wêreld Evangelisasie Sendingkerk hou sy jaarlikse konferensie van 25 tot 27 Maart in die Colibri-saal, Wellington.

Die byeenkomste op 25 Maart is van 10:00 tot 13:00 en weer van 18:00 tot 20:30.

Die Saterdag is daar ’n motor rally van 14:00 tot 17:00 en om 19:30 is daar ’n sangaand.

Toegang is R7 (kinders R4). Die Sondag om 10:00 is daar ’n ordonnansie en die afsluiting.

Skakel apostel Joseph Adam by 072-537-9236 vir navrae of deelname.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za