Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Hoekom so baie gestremdes?

Hoekom so baie gestremdes?
 
2008-01-24


EK het ’n “ongeskikte-skyfie” by die Paarl Mall gekry na ’n knie-operasie sodat ek nader aan die ingange van die sentrum kan parkeer.

Genade! Maar die Paarl het baie “gestremdes”.

Party sit en wag met ’n klomp kindertjies vir ma om klaar te werk, ander laat hulle motors luier om vir iemand te wag en sommiges ry sommer motorfietse (wonder of hulle dit self bestuur het).

Daar is net nie plek vir dié wat dit mag gebruik nie.

Ongelukkig kan ek nie “hulle” parkeerplekke gebruik nie, want dit is effe ongemaklik en sal ek ’n verkeersknoop veroorsaak.

Hoe nou gemaak?

Anne-Marie




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za