Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Polisiemanne was puik

Polisiemanne was puik
 
2008-01-24


DAAR is baie negatiewe persepsies oor die Polisiediens in ons land - en dit word nie verbeter deur die Selebi-debakel nie.

Die Franschhoek Polisie het egter onlangs 地 misdadiger wat by 地 huis ingebreek en 地 bejaarde vrou met 地 mes aangehou het, vinnig aangekeer.

Hulle het 地 goeie beskrywing van die man gehad en hy is nou in arres.

Die twee polisielede wat 地 verklaring kom afneem het, inspekteur Riffel en konstabel Stadler is duidelik ernstig oor hul werk.

Hulle was beleefd, vriendelik, professioneel en toegewyd. As al die polisielede in die land vinniger sou reageer wanneer misdaad aangemeld word, moet dit beter gaan met ons almal. Dankie Franschhoek Polisie!

L von Maltitz




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za