Windmeul Primêr hou karnaval
2008-01-31
WINDMEUL Primêr hou karnaval op 15 en 16 Februarie. Daar sal stalletjies, kompetisies, karaoke, ’n 7de Laan akteur, Car Expo en dansers wees. Toegang is Vrydag R10 (R6 kinders), Saterdag R12 (R8 kinders). Skakel Len Rhoda 021869-8027
More
News
|