Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Klopse kompeteer vir die beker

Klopse kompeteer vir die beker
 
2008-01-31


DIE Klopse hou weer Saterdag karnaval op Boland Stadion in Wellington.

Sewe groepe neem Saterdag deel aan die tweede ronde van die kompetisie vir klopse van Wellington en distrikte.

Dis meestal sangitems wat van 12:00 tot 18:30 opgevoer sal word.

Stalletjies sal sorg vir verversings van alle soorte.

Die finale vind plaas Saterdag 9 Februarie, ook op Boland Stadion.

Toegang is R15 (kinders R10, pensionarisse gratis).




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za