Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Wellington vier 110de bestaansjaar</ln>

Wellington vier 110de bestaansjaar
 
2008-01-31


DIE Wellington Rugbyklub vier vanjaar sy 110de verjaarsdag.

Die klub beoog om in Augustus ’n groot fees te hou op Welbedacht, die plaas van Schalk Burger.

Die klub begin amptelik op Maandag om 18:30 met oefeninge.

Die algemene jaarvergadering vind plaas op 19 Februarie en die klubproewe vind plaas op 21 Februarie.

Die klub het vanjaar ’n nuwe afrigtingspan aangestel. JC Heunis neem oor as die hoofafrigter, terwyl Olof Bergh, Athol Ontong en Stoney Steenkamp sy adjudante gaan wees.

Die afrigterskorps wil probeer om die welslae van 2003, 2004 en 2005 te herhaal, toe die klub deurgedring het na die Nasionale Kampioenskappe.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za