Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Wees deel van oes

Wees deel van oes
 
2008-01-31


DEEL in die pret om by een van Suid-Afrika se voorste wynkelders volmaakte ryp druiwe met die hand te pluk en so deel te wees van die oesbedrywighede op Nederburg op Saterdag 9 Februarie en 15 Maart van 09:00.

Na 地 verwelkomende glasie vonkelwyn sal keldermeester Razvan Macici en sy span jou presies wys hoe mens druiwe pluk.

Daarna sal jy vars mos asook van die pasgegiste jong wyne kan proe, asook markklaar wyne wat reeds gebottel is.

So die reis meemaak van sommige van Suid-Afrika se mees gesogte wyne van die wingerd na die bottel.

Die bedrywighede sal afsluit met 地 smaaklike noenontbyt bedien op die grasperk voor die historiese herehuis.

Bring 地 hoed, sonweermiddel en gemaklike skoene saam.

Almal wat kom druiwe pluk, staan 地 kans om 地 geskenkpak van Nederburg-wyne te wen.

Koste is R150 per persoon (sluit in die noenontbyt en 地 bottel Nederburg-wyn) en R50 vir kinders jonger as 12 jaar.

Vir besprekings, kontak Sunette Rust by 021-862-3104 of stuur 地 epos aan nedwines@distell.co.za.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za