Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Wellington Rapportryers soek oud-lede

Wellington Rapportryers soek oud-lede
 
2005-06-23


DIE Rapportryers van Wellington wil graag in aanraking kom met oud-lede wat hulle in die omgewing van Wellington en omliggende dorpe bevind, met die oog op die korps se 40-jarige viering in Augustus.

Tree asseblief in verbinding met die sekretaris, Charl Tomlinson, by 873-2759 (boodskap-fasiliteit) of 082-592-6807.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za