Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Blommeklub vergader

Blommeklub vergader
 
2008-01-31


DIE Paarl Blommeklub vergader op die eerste Dinsdag van elke maand.

Die volgende vergadering is op Dinsdag 5 Februarie om 19:00 in die NG Kerksaal Drakenstein in Kotzestraat, Denneburg.

Daar sal ook ’n demonstrasie wees.

Alle belangstellendes is baie welkom. Kom en geniet die aand en verkry terselfdertyd inligting oor ’n voorgestelde werkswinkel. Vir navrae, skakel Arlene van der Walt by 021-863-1774.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za