Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Gholfdag om bejaardes te help

Gholfdag om bejaardes te help
 
2008-01-31


’n GHOLFDAG word Saterdag 15 Maart by die Paarl Gholfklub gehou om fondse in te samel vir Rusoord-tehuis vir bejaardes.

Hierdie fondsinsameling is vir hulle van groot belang omdat hul behoeftes vir die versorging van die bejaardes teenoor hul inkomste, drasties toegeneem het.

Hulle het nie in 2007 daarin geslaag om deur hul fondsinsamelingsprojekte wat hul geloods het, in al die behoeftes van die bejaardes te voorsien nie.

Daarom hoop hulle om in 2008 met die ondersteuning van die gemeenskap ’n sukses te maak van die gholfdag.

Borge word gesoek. Setperke teen R1000 elk (18), Bof teen R1000 elk (18), Oefensetperk teen R1000, asook donasies, pryse of geskenke.

Vir navrae oor inskrywings, advertensieborde, borge en donasies), skakel Cheryl Peach, Paarl Gholfklub by 021-863-1140 voor 18 Februarie.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za