Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Gim krieket lyk skerp

Gim krieket lyk skerp
 
2008-01-31


Die Hoërskool Gimnasium se eerste krieketspan het vanjaar drie wedstryde gespeel, waaronder een dag/aandwedstryd op hul A-veld plaasgevind het, en almal gewen.

Die Gimmies (260/6) het vir Jeppe (136/

10) met 124 lopies geklop. Ook Wynberg (172/10) het deurgeloop, toe Gim

(173/8) hulle met twee paaltjies geklop het. In die dag/aandwedstryd teen St Paul’s (178/10), het die Gimmies, met 206 lopies in 45 boulbeurte, die span van Nieu-Seeland ore aangesit.

Die Gimmies speel dié naweek tuis teen Rondebosch.




More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za