Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Goeie punte van ons verkeersbeamptes

Goeie punte van ons verkeersbeamptes
 
2008-01-31


AS padgebruiker en inwoner van die Paarl, wil ek my dank en waardering betuig vir die onbaatsugtige diens van die wetstoepassingsbeamptes, wat gereeld op hul pos is by puntdienste.

Ons besef nie aan watter weersomstandighede hulle blootgestel is nie.

Dis moeilik om persone uit te sonder, maar die beampte wat gereeld op sy pos is by Hoërskool Gimnasium, beïndruk uitsonderlik met sy flinke en vriendelike diens en veral die wyse waarop hy die verkeersdruk hanteer.

Ek praat ook namens ander ouers, wat ook kinders daar het. Ek reken die verkeersbeampte maak ’n groot verskil met sy mooi gesindheid en professionele optrede by daardie puntdiens van hom.

Etienne S Smith




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za