Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


R150 000 kan baie gate vir baie mense toestop

R150 000 kan baie gate vir baie mense toestop
 
2008-01-31


DIE Drakenstein munisipaliteit gaan 地 dinee hou vir die nuwe Springbok-afrigter Peter de Villiers.

Die koste beloop blykbaar R150 000 en 260 mense is genooi na die paartie. Dit beteken dit is byna R600 per kop as al die geld spandeer word.

En dit terwyl daar duisende mense in die Drakensteinarea is wat honger en dakloos is nie?

In beginsel het ek nie 地 probleem dat die Munisipaliteit 地 dinee wil gee vir die dorp se lieflingseun nie. Dis immers 地 groot prestasie vir die Paarl dat die nasionale afrigter uit ons geledere kom.

Maar moet dit so 地 duur paartie wees?

Peter kom self uit die agtergeblewe gemeenskap. Ek is seker hy dink ook dat die geld meer effektief aangewend kan word.

Ek hoop ons Raad beheer hul uitgawes.

Net nog 地 belastingbetaler




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za