Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Valcare vergader Maandag

Valcare vergader Maandag
 
2005-03-09


VALCARE hou ’n inligtings- en netwerkbyeenkoms Maandag van 15:30 tot 17:00 by die Strooidakkerk in die Paarl.

Die onderwerp is “Die Drakenstein Gemeenskap en Armoede - Valcare na twee jaar” en die sprekers is dr Eddie Orsmond en dr Nelis Grobbelaar.

Bevestig bywoning om reëlings vir verversings te kan tref.

Kontak Jolanda Lerm by 863-3072 (w), 084-393-1192 of 872-2495 (h).



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za