DIE Drakenstein Jeugraad nooi alle kerkleiers in die Drakenstein Munisipale gebied van alle denominasies na ’n vergadering te Safmarine Sentrum in Vanwyksvlei Wellington Saterdag om 14:00.
Hulle wil kommunikasiekanale bou met die kerkjeug om sodoende te help as spreekbuis van jongmense by die regering om van hul programme by kerke van stapel te stuur.
Skakel Jonathan Qebenya by tel 072-358-6386.