Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Begroting bespreek by sake-ontbyt

Begroting bespreek by sake-ontbyt
 
2008-02-07


DIE Paarlse Sakekamer nooi al hul lede en kliënte na ’n ontbytaanbieding van die 2008 Begrotingsrede deur Charles de Wet, direkteur van PricewaterhouseCoopers.
Die geleentheid is op Vrydag 22 Februarie om 06:30 vir 07:00 by die Grande Roche Hotel, Paarl.

Daar is geen kostes hieraan verbonde nie.

Bespreek teen 8 Februarie by Rina Compaan by 021-807-7123 of rina.compaan@za.pwc.com.




More News
  • Manager did much good work
  • Zandwyk Park goes ahead
  • Rare wines hold their own at auction
  • Multiple awards for Grande Provence
  • Grondkundige kragte saamgespan
  • Fairtrade vloei suiwer by Bosmans
  • Sweet success for Nederburg
  • “TERROIRIST” at Nederburg Auction
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za