PAARL RUGBYKLUB nooi belangstellende spelers om oefeninge Dinsdae en Donderdae om 18:30 te Faure Stadion by te woon.
Proewe is Dinsdag en Donderdag. Die klub nooi o.20 spelers en nuwelinge uit om by die klub aan te sluit. Dit is belangrik dat spelers op Dinsdae en Donderdae om 20:00 in die klubhuis vergader vir die bespreking van die nuwe rugbyreëls. Kontak Frans Smit by 021-872-3317 of 084-207-4444.