Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Standards familiedag

Standards familiedag
 
2008-02-07


DIE rugbyklub Young Standards hou Sondag ’n familiedag by die Parys-krieketvelde.

Die dag, met ’n onderlinge krieketwedstryd, is ’n bring-en-braai.

Verrigtinge begin om 10:00. Alle ou en nuwe lede is welkom .

Daar word ook ’n uitstappie na die Strand aangebied aan die einde van Februarie.

Die klub is reeds besig om op Dinsdae en Donderdae te oefen by Ebenezer Primer.

Die klub se nuwe bestuur vir die seisoen bestaan uit André Jonker (voorsitter), Graven Hendricks (ondervoorsitter), Martin van Zitters (sekretaris), Ashley Kalamdien (hulpsekretaris), Niel Forbes (kasier), Jessica Adams (hulpkassier), Paul Davey (klubkaptein) en Marius van Zitters (afrigter).

Skakel Martin van Zitters by 083-443-1223 met navrae.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za