Treinrit na Hartenbos
2005-06-23
DIE St Augustine’s Katolieke Kerk in die Paarl bied ‘n treinrit na Hartenbos aan van 18 tot 20 November.
Op die trein is daar die eerste aand deurnag disko en karaoke.
Etes in die casino asook verblyf in luukse chalets is ook ingesluit. Die koste is R850 per persoon (R800 vir kinders onder 12 jaar).
Kontak Angelo Carolissen by 862-5841 of 082-564-3194 vir verdere besonderhede.
More
News
|