Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Konsert met kore

Konsert met kore
 
2005-06-23


DIE Christian Revival Community Choir (CRC) hou ’n konsert op Sondag 3 Julie.

Dit begin om 19:00 in die Planet bioskoop, Klein Drakensteinweg.

Ander kore op die program is Reach Out Ministries, Born Again en ’n gospel ensemble.

Kaartjies is R15 by die deur. Navrae kan gerig word aan Berenice, 868-4458.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za