Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Leefstyl kalender

Leefstyl kalender
 
2008-02-14


Angs en depressie.Die volgende byeenkoms van die angs- en depressie ondersteuningsgroep vind plaas Maandag om 19:00 in die lesingslokaal van Sreno Clinic. Die doel van die groep is om ondersteuning te bied aan persone van alle ouderdomsgroepe wat depressie en angs ervaar, persone in hul herstelfase en gesinslede wat ondersteuning bied. Skakel Christo Visser en Mientie Kroukamp by 021 872-7466

Praatjie.
Maandag om 19:30 lewer Sarel du Plessis van Woord in Aksie ’n praatjie by die Christelike Afhanklikheids Diens oor “Die genade van God”. Dit vind plaas by die ACVV kantoor in Gimnasium straat reg langs Cattle Baron. Almal is welkom en daar is geen fooi betaalbaar nie. Kontak Christo Jacobs 082- 256-5006.

Dienste. Herlewingsdienste word aangebied deur profeet John Slabbert op 10 tot 24 Februarie by Amstelhoflaan, Paarl-Oos. Sondae is die dienste 17:00 en weeksdae 19:30. Skakel 076-932-4575.

Tentbyeenkomste. Evangelis Aby van der Bijl hou tentdienste vanaf Sondag tot 24 Februarie in Chicago agter Braodway op die land in die groot tent. Dienste sal Sondae om 18:00 uur begin en deur die week om 19:00. Skakel Aden Arendse by 021-862-7240.

Starwalks. The Cape Centre of the Astronomical Society of Southern Africa in collaboration with Kirstenbosch National Botanical Gardens are presenting their Starwalks during February. Join members of the society for a talk about astronomy and a look through telescopes at some of the interesting things up in the night sky. The walks through the gardens to the observing area start at 19:30. Adults is R30 and children R10). Call Starline at 088-131-1001.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za