Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Simposium met waardigheid

Simposium met waardigheid
 
2008-02-14


DIE OBOS se jaarlikse simposium vir senior skoolbestuurders en OBOS-personeel vind plaas môre om 18:00 tot 16:00 by die Konferensiesentrum, Klub Mykonos, Langebaan.

Die punte van bespreking sal wees:

* Suid-Afrika ná 1994. Die Suid-Afrikaanse Grondwet het ’n veilige, regverdige en vrye land in die vooruitsig gestel. Dertien jaar later - is dit verwesenlik? deur dr Franklin Sonn, Wes-Kaapse sakeleier en opvoedkundige.

* Ondersteun die eietydse strafregstelsel die verwagtinge aan ’n veilige gemeenskap in die hedendaagse Suid-Afrika, deur regter Deon van Zyl van die Kaapse Hooggeregshof.

* Die invloed en krag van godsdiens as vormende faktor in die herstel van trots en waardigheid in ons sekulêre en post-moderne gemeenskap deur prof Russel Botman, rektor van die Universiteit van Stellenbosch.

* Die senior Skoolbestuurder as leier in ’n waarde-gedrewe gemeenskap, deur dr Jeanette de Lerk, senior lektor opvoedkunde, Universiteit Stellenbosch.

* Die groot SA ommekeer. Vanaf verydelde verwagtinge tot die herstel van verbreekte beloftes. Wat is realisties moontlik deur Conrad Sidego (voormalige joernalis en Suid-Afrikaanse ambassadeur in Denemarke).

Om deel te wees van die simposium, skakel Michael le Cordeur by 082-857-8076




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za