Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Raad met bone

Raad met bone
 
2008-02-14


DIE Paarl Diabetes Ondersteuningsgroep hou ’n vergadering Woensdag 20 Februarie om 19:00 in die Holy Trinitykerksaal Paarl.

Die onderwerp is “Raad met bone” en die spreker is Pat Hagan van die droë bone produsente-organisasie.

Vergaderings is elke derde Woensdag van die maand.

Die volgende vergadering is Woensdag 19 Maart en die spreker is dr Martin du Toit, ’n plaaslike dermatoloog, wat praat oor die diabeet en sy vel.

Skakel Kamaretha Beckert by 021-871­1808 of Gerrit Malan 021-871-1389.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za