Thys kom kuier
2008-02-14
DIE gewilde boep-swaaiende musiekkunstenaar en grapjas, Thys die Bosveldklong, tree op 18 Maart om 20:00 op by Laerskool Noord-Eind. Kaartjies is R60 (R30 vir kinders) en is by die skool beskikbaar.
Vir enige verdere navrae, skakel Eugene by 082-889-9069.
More
News
|