Dans in nuwe skoolsaal
2008-02-14
DAAR word vanjaar by Paulus Joubert Sekonder in Paarl-Oos hul nuwe skoolsaal ingewei. Die skool reik ’n ope uitnodiging na enige belanghebbendes van PJS om betrokke te raak by die gebeure. PJS hou ook vanjaar ’n Valentyns piekniekdans, môre om 20:00. Die koste is R50 per kaartjie. Dit gebeure deur die jaar sluit in kooroefening elke Dinsdagaand by die skoolsaal, om 19:30. Skakel die skool by 021-862-3480.
More
News
|