Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Leer praat die taal van die Nama mense

Leer praat die taal van die Nama mense
 
2008-02-21


HET jy nog altyd ’n warm belangstelling getoon vir inheemse tale.

Of wil jy dalk vir die eerste keer meer hieroor leer?

Dan word jy uitgenooi om die geleentheid van ’n leeftyd te geniet: ’n basiese inleiding tot die Nama-taal.

Hierdie kursus sal jou help om begrip en waardering van die Nama-taal aan te kweek en sodoende te verhoed dat ’n kosbare taalerfenis verlore gaan.

Die inleidende kursus strek oor vier Saterdae en elke sessie duur vier uur. Kursusnotas en ’n bykomende CD word aan die einde van die kursus aan kursusgangers gegee om self-leer ná die kursus te bevorder.

Daar is slegs plek vir 35 persone van die Paarl en omliggende areas by die gratis kursus.

Kom leer daarmee saam meer oor die trotse, ryke kultuurerfenis van die Khoi­­San.

Vir meer besonderhede en registrasie, skakel Andre Smith by 083-308-9165 of e-pos arniesmith@gmail.com.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za