Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Dwelms gevind

Dwelms gevind
 
2008-02-21


LEDE van die Paarl-Oos polisie het onlangs inligting ontvang en opgevolg wat gelei het tot die beslaglegging op ’n groot hoeveelheid dwelms.

Tien heel Mandrax tablette, sowel as twaalf halwes, 17 stoppe dagga en ’n hoeveelheid fyngemaakte Mandrax tablette is gevind.

Merwin Sheldon van Disastraat is in hegtenis geneem in verband met die dwelms.

Die Paarl-Oos polisie wil graag die gemeenskap bedank vir hul bydrae om misdaad te bekamp in die gebied. Enige inligting in verband met misdaad kan vertroulik oorgegee word aan insp Anthony Sauls skakel by 082-469-1509.



More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za