Sport telbord
2008-02-21
GHOLF * Bergrivier gholfklub: Enkel puntekompetisie X C Philander (37); T de Vries (36); R Adams (36). * Wellington gholfklub: 4BBB Stableford P Steynber/ G van Pletzen (51); G Saayman/ C de Jager (46); P Friggens/ Bill Patchell (44); K Esterhuizen/ D Barnard (44); G Oosthuizen/ J Bruwer (43). * Jacques Blaauw van die Paarl het die naweek sy sukses voortgesit deur koning te kraai in die Vrystaat en Noord-Kaap Ope wat op Schoemanpark in Bloemfontein aangebied is. Die oorwinning volg net 2 weke na hy die SA Amateur houespel-kompetisie op die Pearl Valley gholfbaan gewen het. Blaauw het 9 houe onder baansyfer gespeel om die toernooi met 2 houe te wen. Volgende Donderdag begin Blaauw sy aanslag op die SA Amateur Matchplay in Durban. KRIEKET Boland het Saterdag met 15 lopies geseëvier teen OP in die S.A.A 3 dag uitdaging op Boland Park. Sondag het die spanne in ’n eendagwedstryd kragte gemeet. OP het die wedstryd met 37 lopies gewen.
More
News
|