Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Hof uitspraak uitgestel

Hof uitspraak uitgestel
 
2008-02-21


DIE hof uitspraak van ’n voormalige Dra­kenstein raadslid, Jacqueline Noland, is in die Kaapse Hooggeregshof uitgestel tot 29 Februarie.

Noland het die Kaap­se Hooggeregshof versoek om haar heraanstelling as raad­slid goed te keur, nadat die Onafhanklike Demokrate (OD) haar geskors het tydens die oorstapperiode verlede jaar.

Volgens Noland ver­lang die Hooggereghof meer inligting oor die impak op munisipale besluitneming indien haar plaasvervanger, Stephen Christopher Jochims (OD), as raadslid uit die stoel gelig word.

Noland, vroeër die onderburgemeester van Drakenstein, is deur die ID van hierdie pos onthef na bewerings van finansiële ongerymdhede.

Noland voer aan dat sy volgens die ouditeursverslag van KPMG onskuldig bevind is aan enige finansiële ongerymdhede.




More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za