Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Sport Dagboek

Sport Dagboek
 
2008-02-21


ATLETIEK

* Paarl Atletiekklub het elke Dinsdag om 18:00 ’n tydtoets oor 8 km vanaf Paarl Rugbyklub. Skakel Sybrand du Plessis by 083­444-6940 met navrae.

* Atlete van Paarl HMS, La Rochelle, Bloemhof en Rhenish sal vandag om 16:00 hul staal toon tydens die 4M atletiek-ont­moeting by die Coetzenburg-stadion op Stellenbosch. Vanjaar se gasheerskool is Rhenish. Kontak 021-887-6807.

* Die Westelike Provinsie en Boland senior en meestersatletiek kampioenskapsbyeenkoms vind die naweek in die Bellville-stadion plaas. Dit begin Vrydag om 17:00 tot 21:40, en hervat Saterdag om 07:00 tot 18:10. Inskrywings het reeds gesluit. Kontak Richard Stander by 072-347-8964.

KRIEKET

Sondag speel die Nashua Cape Cobras teen die Diamond Eagles in ’n 45­boulbeurt kompetisie op Bolandpark. Kostes beloop R10 (graswal), R15 (Nederburg pawiljoen) en R20 (Hoofpawiljoen).Skoliere­kaartjies kos R5 indien 20 kaartjies of meer gekoop word. Kontak 021-862-4580.

SOKKER

Die Paarl Sokkerklub hou hul jaarlikse senior toernooi op Saterdag 15 Maart. Alle belangstellende klubs moet vir Lindsay van den Berg by 083-235­5816 skakel.

DARTS

The Drakenstein Darts Association presents an open singles and doubles competition on Saturday at the Ambagsvallei Sports Complex. Entries start at 13:00 at R20 per person. Matches will commence at 14:00. Contact Mervin at 082-315-5206.

FIETSRESIES

Saterdag bied Wilde Vrugtesap ’n fietsren aan wat afskop by die Pacmar fabriek naby Wellington op die R44. Inskrywings sluit vandag. Daar kan vir een van twee roetes ingeskryf word - ’n 103km roete en ’n 42km roete. Kaartjies kos R60 vir Pedal Power Association-lede. Kontak Andre Gilliland by 082-577-7466.

GOLF

’n Gholftoernooi word vandag aangebied by Paarl gholfklub (Boschenmeer) in samewerking met Supersport se ‘Let’s Play’ program. Die toernooi is ’n vierbal. Kontak Patty Hanley by 082-557-9915 met navrae.

KARATE

Boland All Styles Karate (BASK) meets on Saturday at the Boland College at 10:00. All styles, dojo’s and instructors are invited. Contact Elmarié Nel on 084-622-0220.

PAARL SPORTFORUM

Alle sportklubs van die Paarl Sportforum moet Dinsdag bymekaarkom vir die algemene jaarvergadering om 19:00. Klubs word herinner dat die jaarlikse subskripsie van R50 voor die vergadering betaal moet word. Kontak Sammy Andrews by 082-305-1643.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za