Oud-leerders hou reünie
2008-02-21
OUD-LEERDERS van Amstelhof Primêr wil reünie hou later in die jaar. Leerders wat tussen 1980 en 1982 daar in graad 7 (st 5) op skool was, is welkom. ’n Vergadering moet vooraf gereël word vir beplanning. Kontak Derick Cloete by 073-256-6201 of 021-868-1042 of Elsie Bezuidenhoudt by 078- 747-4648 of Ellen Wellesie by 083-332-7902.
More
News
|