Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Doen self jou huiswerk

Doen self jou huiswerk
 
2008-02-21


EK rig hierdie skrywe om ander mense te waarsku om nie in dieselfde slaggat as ek te trap nie.

Ek het my huis op Wellington in die mark gesit en is ’n aanbod gemaak op my eiendom deur ’n welbekende eiendomsagent. Hul het naglaat om hul kliënt, Magda van der Walt en Jacques van Rensburg, se kredietwaardigheid na te gaan.

My eiendom is deur Van Rensburg betrek op aandrang van die eiendomsagentskap. Van Rensburg het versuim om na ’n maand okkupasiehuur te betaal en het net leë beloftes gemaak. My huis is eers ontruim nadat ek met uitsettingsprosedures moes dreig.

Tans sit ek met uitstaande okkupasiehuur en skade aan my eiendom van bykans R40 000.

Na meer as ’n jaar het Van Rensburg die hasepad gevat en Van der Walt ontwyk my prokureur se dagvaardiging.




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za