Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Waar was Paarl?

Waar was Paarl?
 
2008-02-28


EK KAN nie glo dat mense die ongelooflike geleenthede van die Wingerdfees so swak benut het nie. Vir net R100 (R80 as jy die kaartjie vooraf gekoop het) kon jy ure se vermaak en hope verskillende orkeste gehoor het (effektief omtrent R10 per orkes).

Dit was vermaak uit die boonste rakke en ek het my gate uit geniet. Net jammer so min mense het hierdie puik fees ondersteun.

Paarliet




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za