Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Aksyns tref hard

Aksyns tref hard
 
2008-02-28


ALHOEWEL in lyn met die Minister van Finansies se gestelde teiken van vyf jaar gelede, sal die verhoogde aksynsbelasting wynprodusente onder groter finansiële druk plaas, meen die wynbedryfsliggaam Vinpro. Die verhogings van 7,3% op natuurlike wyn en 11% op spiritus bring die totale verhoging in aksynsbelasting oor die afgelope vyf jaar te staan op onderskeidelik 105% en 72% vir hierdie produkte, dít terwyl gemiddelde druiwepryse met meer as 30% oor dieselfde periode gedaal het.

Dit is erg ongeleë gegewe die huidige benarde finansiële posisie van wynprodusente. Toekomstige verhogings sal hopelik in lyn wees met inflasie.




More News
  • Manager did much good work
  • Zandwyk Park goes ahead
  • Rare wines hold their own at auction
  • Multiple awards for Grande Provence
  • Grondkundige kragte saamgespan
  • Fairtrade vloei suiwer by Bosmans
  • Sweet success for Nederburg
  • “TERROIRIST” at Nederburg Auction
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za